By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Trans Active Truck & Trailer Parts

Trans Active Truck & Trailer Parts in Nelspruit, voorsien onderdele vir Kommersiële Sleepwaens en Vragmotors. 

Hulle bied ook nog franchises aan vir diegene wat daarin sou belangstel. 

Die eienaars bedryf die besigheid met passie en het baie jare se ondervinding.  Hulle geniet hulle bedryf, hou van interaksie met hulle kliënte en konsessiehouers en van die feit dat die mense wat vir hulle werk, lekker werk.

Die produkte en onderdele is van die hoogste gehalte en jy het die gemoedsrus dat dit wat aan jou voorgestel word, beslis die beste is vir die doel.  Hulle pryse is uiters kompeterend en hulle diens is vinnig, professioneel en vriendelik.

Dit is selde dat jy hier iets gaan moet bestel en dan daarvoor moet wag.  In die vervoerbedryf kos dit net te veel geld as ‘n vragmotor of sy sleepwa staan – en hulle verstaan dit.

Trans Active Truck & Trailer Parts – Persoonlike diens met ‘n magdom kennis en altyd genoeg voorraad. Nog Franchises is beskikbaar regoor Suid-Afrika.
Kontaknommer:066 160 0939
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site