By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Vaal Car Hire

Vaal Car Hire in Vereeniging het al in 1965 begin - met 2 voertuie - ‘n Zeffer en ‘n Volkswagen Beetle. Met goeie diens en aanpasbare pryse bedien hulle vandag selfs Konstruksie, Myn en kleinsake besighede.

Vaal Car Hire - verhuring van motors, bakkies, busse en trokke - lang of kort termyn - transport en ‘shuttle’ dienste - met aflewering in Suid-Afrika en ons buurlande.
Kontaknommer:016 421 1696 / 7
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site