By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

World Of Motorcycles

World Of Motorcycles het ook Suzukis, en spog met van die grootste reeks motorfiets-veiligheidsklere en toerusting in Gauteng.

Behalwe ‘n top produk glo hulle in die dienservaring. World of Motorcycles streef daarna om die beste diens te lewer maar ook om ‘n familie te skep wat graag saam met die groep ervarings deel.

Met soveel motorfietse in voorraad, ‘n Top werkswinkel met van die bes opgeleide tegnici in die land, en ‘n masiewe verskeidenheid motorfiets-toerusting, is daar geen kompetisie nie!

En natuurlik met die “Outlaws” restaurant in die gebou, is dit in jou beste belang om World of Motorcycles te besoek, of dit vir puik diens is, of net sommer vir ‘n vinnige ontbyt!
Adres:The Gate Business Park, Akkerboomstraat 146, Centurion
Kontaknommer:012 765 0600
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site