By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

BMT College

BMT College is ‘n, tersiëre- afstandsonderwys-instansie in Chartwell wat spesialiseer in menslike hulpbronne- en besigheidsbestuur-kwalifikasies.   

Al hulle kursusse word aanlyn aangebied: Studente doen alle take, projekte, en onderhoude - aanlyn - om hulle vemoë en kennis oor die verskillende onderwerpe te staaf. Eksamens is dus nie nodig nie.  

Studente het maklike en direkte toegang tot lektore en kan selfs individuele sessies reёl om die werk beter te verstaan. 

Hulle studiemetode maak dit ideaal vir werkende mense om kwalifikasies maklik en gerieflik te verwerf, met behulp van hulle uitstekende, vriendelike en persoonlike diens.
Kontaknommer:011 708 0159
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site