By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Educ8 SA

Educ8 SA is 'n aanlyn-kurrikulumverskaffer. Dis die ideale keuse vir jou tuisskool-leerplan en bied onderrig-uitnemendheid en 'n breë kurrikulum teen 'n bekostigbare prys. 

Educ8 SA is geskep vir studente en gesinne met unieke behoeftes en omstandighede wat 'n innoverende leeromgewing soek. Vir studente wat meer buigsaamheid en keuse verlang, kan hulle 'n leerplan ontwerp wat aan hulle spesifieke behoeftes voldoen.

Educ8 SA se studentebestuurders en die uitstaande aanlyn-leerprogram, bied studente 'n leer-ervaring van wêreldgehalte wat hulle sal help om hulle volle potensiaal te bereik, terwyl dit hulle voorberei vir die universiteit en daarna. Uitstekende ondersteuning word gebied dwarsdeur die leerling se studieproses.  Hierdie ongelooflike platform gee ook aan die student en die ouer terugvoering ten opsigte van die studente se vordering. 

Hulle volg 'n persoonlike leerbenadering vir individuele behoeftes met ‘n buigsame kurrikulum wat jou eie pas toelaat. 

Educ8 SA – die ideale aanlyn-kurrikulumverskaffer vir die 21ste eeu.
Kontaknommer:084 685 2138
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site