By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

HDM Training

HDM Training, sentraal geleë in Secunda, is al reeds meer as 20 jaar in bedryf. Die naam beteken “Help Develop Manpower” en dis presies wat hulle doen. Deur die jare het hulle reeds meer as 1 miljoen mense opgelei in verskeie kursusse.

Opleiding sluit in kort veiligheidsverwante kursusse, tegniese kursusse sowel as bekwaamheidstoetse. Hulle is 'n erkende gedesentraliseerde handelstoetssentrum vir sweisers, ketelmakers, passers en draaiers sowel as meganiese passers. 

Verdere akkreditasie sluit in CHIETA, MERSETA, CETA en TETA dan ook QCTO en NAMB vir vakleerlingopleiding en toetsing vir rooi seel kwalifikasies. 

Studente kry hier voortreflike opleiding en persoonlike aandag. Lektore gaan uit hulle pad om soveel moontlike aandag en kennis aan die studente oor te dra, totdat hulle die nodige vaardighede bemeester het.

HDM Training – hulle help mannekrag ontwikkel.
Kontaknommer:017 065 0000
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site