By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Water Business College

Die Visie van “Water Business College” of WBC, is om 'n Sentrum van Uitnemendheid te skep wat bydra tot die verbetering van individuele en institusionele kapasiteit in die kritieke water- en ingenieursektore. 

WBC streef daarna om kritieke gapings aan te spreek en personeelontwikkelings-programme te ondersteun wat in lyn is met die doelwitte van beide die openbare en private instellings waar waterbestuur van kritieke belang is.

WBC gaan ervare waterpraktisyns met relevante kundigheid aanstel om die teorie en praktiese modules aan te bied. Hulle intree-vlak kwalifikasie bied ‘n geleentheid aan skoliere om beroepsgrigte opleiding te ontvang.

Water Business College – Gehalte akademiese programme wat relevant, geakkrediteer, bekostigbaar en toeganklik is.
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site