By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Devmark Property Group

Devmark doen al vir die afgelope 30 jaar net die beste residensiële-, kommersiële- en aftree eiendomsontwikkelling in die Wes-Kaap.

Langebaan Manor Aftree Landgoed, is die groep se 9de suksesvolle aftree-oord, gerieflik geleë in die Weskus dorp, Langebaan. 

Geniet sorgelose dae op die strand, die sonsondergang op jou stoep en die natuurskoon wat die Weskus bied.

Devmark Eiendomsgroep het die afgelope dertig jaar hulle naam suksesvol uitgegekerf as 'n leier in die aftreebedryf. 

www.devmark.co.za 
Kontaknommer:021 948 3502
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site