By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dirosie Lodge, Buffelshoek

Op die Mortimer pad net 15 kilometer buite Cradock lê die Buffelshoek Wildplaas – ‘n uitsonderlike plek om by te kom ontspan. Kom kuier by Buffelshoek en ontdek die skoonheid wat Olive Schreiner se hart gesteel het. Ry perd, ry Quad-Bikes en raak verlief op die oorspronklike “African Farm.”


Tipe Besigheid:Gastehuis
Adres:Cradock
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site