By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Forever Loskopdam

Forever Loskopdam op die oewer van die bekende Loskopdam is 48 kms van Middelburg en 40 kms van Groblersdal geleё.

Die Oord bied ‘n  verskeidenheid gerieflike en stylvolle verblyf-opsies soos kamp- en karavaanterreine en Selfsorg-eenhede.

Daar’s ‘n nuut-opgeknapte restaurant, winkel en volop aktiwiteite vir oud en jonk! Forever Loskopdam het agt konferensiefasiliteite en kan volgens besighede se begrotings ‘n pakket saamstel.

Isiyala, A Forever Lodge in die Loskopvallei bied tien kamers, ‘n dameskroeg en restaurant omring deur ongerepte natuur. Forever se luukse 5-ster selfsorg Lodge Matombu bied pragverblyf vir 14 mense in die berge.

Die Forever Resorts South Africa-Toep maak besprekings maklik! 

Of dit nou ‘n bruilof, funksie of heerlike naweek-avontuur is, gaste is verseker van ‘n onvergeetlike tyd by Forever Loskopdam. 
Kontaknommer:013 262 3075
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site