By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Gaggle Inn

Gaggle Inn is twee kilometer buite Kroonstad en bied 'n verskeidenheid fasiliteite vir persoonlike of sakebehoeftes.

Die luukse, vrystaande chalets met veilige parkering, is rolstoelvriendelik en het alles wat jy nodig het vir oornagverblyf of langer. 

Dit sluit in braaigeriewe, daaglikse Wasgoed- en skoonmaakdienste asook heerlike ontbyt.

Met volledige konferensiegeriewe, Wi-fi, ‘n Troulokaal met dekor van jou keuse en keurige spyseniering, is Gaggle Inn dié plek om te bly in Kroonstad.
Kontaknommer:072 641 7636
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site