By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Go-2 Venues

Go-2 Venues is sowat veertig kilo’s buite Middelburg geleё, naby Loskopdam in Mpumalanga. 

Go-2 Venues is ‘n familiebesigheid wat ‘n wye reeks dienste aanbied: Go-2 Steakhouse vir heerlike etes sowel as vermaak deur verhoog-kunstenaars wat gereeld daar optree, GO-2 Chalets vir moderne akkommodasie met ‘n pret-parkie vir die kinders.

Go-2 Beach House is ideaal vir ‘n verskeidenheid funksies, terwyl ‘n gelisensieerde kroeg en plaaswinkel G0-2 Venues afrond.
Kontaknommer:082 907 7947
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site