By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Herbgarden Gastehuis

Herbgarden Gastehuis in Colesberg, se vriendelike personeel staan reg om jou te bederf met tipiese Karoo gasvryheid.

Die en-suite kamers is individueel versier en het alle benodigdhede. Sommiges is selfsorg en elkeen het sy eie ingang met onderdak-parkering. Daar is vries en yskasgeriewe en ‘n vol Engelse ontbyt beskikbaar.

Herbgarden Gastehuis – Gaste kan ook sommer die Quilt en geskenkwinkel op die perseel besoek en uitspan in die pragtige tuin met sy swembad en braaigeriewe.
Kontaknommer:083 688 1498
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site