By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hotel Verde Kaapstad Lughawe

Hotel Verde bied ‘n mengsel van ‘n kosmopolitaanse en korporatiewe styl met ‘n natuurlike buitelug-leefstyl en optimale reis- en konferensiegerief.

Die 145 hotelkamers, 8 konferensie-fasiliteite, die bekende Nuova restaurant, komplimentêre lughawe-vervoer en ‘n nuwe Spa-fasiliteit, laat hulle met ‘n produk wat homself verkoop.

Hulle het groot sukses met spesiale aanbiedings en is buigbaar as dit kom by kansellasies. 

Hotel Verde bied ook ‘n veilige en luukse omgewing en het ‘n merkwaardige personeel komponent.
Kontaknommer:021 380 5500
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site