By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kruinkloof Bushveld Estate

Kruinkloof Bushveld Estate is 'n aftree-ontwikkeling vir 50 plussers in die hartjie van Johannesburg met panoramiese uitsigte en ‘n ware bosveld atmosfeer. 

Luukse woonhuise bied tuisverpleging, indien nodig. 

Die klubhuis beskik oor ‘n prag-swembad, boma en ander fasiliteite en ‘n 500 000 liter ondergrondse opgaardam verseker permanente watervoorsiening. 

Kruinkloof Bushveld Estate  - kwaliteit aftrede vir jonges van dae. Kontak Nellie van Staden op 082 55 22 77 5.
Kontaknommer:082 55 22 77 5
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site