By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kuiersaam Gastehuis

Kuiersaam Gastehuis in Secunda, bied luukse 4 ster akkommodasie aan die korporatiewe- en die toerisme markte. Gesinne met jong kindertjies en ook wittebroodspaartjies is almal welkom by Kuiersaam.

Die Gastehuis bestaan uit 9 luukse en-suite dubbelkamers, 4 gesinseenhede en ‘n wittebroodsuite...  

Die goed toegeruste konferensie lokaal word gebruik vir seminare, opleiding-sessies, korporatiewe funksies en private sosiale geleenthede...

Smaakvolle ontbyt, middagete en aandete word daagliks bedien in ‘n elegante eetkamer.

Na aanleiding van die positiewe terugvoer van gaste, oortref die Kuiersaam personeel se passie, vriendelikheid, behulpsaamheid en toewyding alle verwagtinge. 

Kuiersaam Gastehuis – jy sal dalk hulle naam vergeet ... maar nooit ... hulle gasvryheid nie!
Kontaknommer:017 631 2462
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site