By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Leapfrog - Emfuleni Golf Landgoed

Emfuleni Golf Landgoed is geleë aan die oewer van die Vaalrivier waar jy in ‘n veilige omgewing die rivier kan geniet met piekniek- en braaigeriewe sowel as tennisbane. Vir die watersport liefhebber is daar ook boot-lansering fasiliteite. Emfuleni golf landgoed het streng sekuriteit vir inwoners se gemoedsrus en dat hulle ook met hul gesinne en troeteldiere kan stap, fietsry en draf.

Die landgoed het pragtige moderne en luukse eiendomme asook vyf deeltitel behuisingskomplekse. Eiendomme is geleë tussen die golfbaan deur en ander kyk weer uit op die rivier. Golfspelers het toegang tot ‘n oefen setperk, 'driving range' ‘pro-shop’ restaurant en klubhuis. Die landgoed bied ook ‘n agt-kamer 'Riverlodge' vir gaste om te oornag.

Leapfrog eiendomme Vanderbijlpark saam met Betterbond is ‘n gedugte span en lewer professionele en vriendelike diens aan die publiek om kliënte te ondersteun om ‘n verband hier te verkry en die proses maklik en kommervry te laat gebeur.

Potensiële kopers kan Suzette skakel by Leapfrog Property Group in Vanderbijlpark.
Kontaknommer:Suzette: 083 995 6932 / Kantoor: 016 932 2832
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site