By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Livewell Estates

Livewell Estates in Somerset-Wes, Kaapstad en Bryanston, Johannesburg, lewer gespesialiseerde demensie- en geheueversorging - Persoon-spesifiek en pasgemaak vir elke inwoner.

Livewell verskaf 24 uur, sewe dae ’n week verpleging en versorging in luukse akkommodasie met alles wat jou geliefde verdien. Troeteldiere is ook welkom...

Die Persoonlike versorgingsprogramme by Livewell word uitgevoer deur ‘n opgeleide multi-dissiplinêre span en verseker dat inwoners ‘n kwaliteit lewe kan geniet...

Stimulasie word verskaf deur middel van ‘n verskeidenheid aktiwiteite en ook spesiale vieringe soos Verjaarsdae, Moedersdae, Vadersdae en Kersfees.

Naasbestaandes kry gemoedsrus en Livewell herstel die gesinsdinamika waar die gesinslede weer die Man, Vrou, Seun of Dogter kan wees.

Livewell Estates – Unieke spesialis-versorging vir dimensie en geheue-verswaktes.
Kontaknommer:Bryanston: 011 463 8212 / Somerset West: 021 851 6886
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site