By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Loftus Caravan City

Loftus Caravan City in Randburg verkoop en diens al sedert 1988 net die beste nuwe en gebruikte karavane. Om werklik dinge vir kliënte maklik te maak is daar ook ’n volledig toegeruste kampeerwinkel op dieselfde perseel.

Karavane wat hulle sou aanbeveel is byvoorbeeld die nuwe Okto reeks woonwaens.... die nuwe Stealth reeks...die Bushlapa reeks... en die Swift ingevoerde woonwaens en boswaens.

Dan is daar natuurlik ook die groot verskeidenheid gebruikte woonwaens - so goed soos nuut nadat dit deur Loftus se volledig toegeruste werkswinkel gegaan het. 

Die Loftus broers ken karavane en sal altyd persoonlike, professionele en vriendelike diens lewer. Loftus Caravan City is die enigste agentskap wat die Britse Swift karavane invoer. 
Adres:H/V Republiek- en Rabiestrate, Randburg
Kontaknommer:011 792 1456
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site