By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mvuradona Safari Lodge

Mvuradona Safari Lodge lê in die hartjie van die bosveld met natuurlewe voor die deur. Hier kan jy terugsit en die uitsig oor die Krokodilrivier geniet, of jy kan gaan stap of fietsry al langs die rivier, terwyl jy wild, soos seekoeie, olifante, leeus en baie meer kan sien. 

Die akkommodasie is 'n outentieke Afrika-grasdaklodge met suites wat pragtig ingerig is in wit linne en ‘teak’-meubels. Groot kamers en oop gemeenskaplike gebiede bevorder 'n warm atmosfeer en 'n gevoel van persoonlike ruimte. 

By Mvuradona is jy gewaarborg om rustigheid en ‘n bosveld-atmosfeer te ervaar - gevul met herinneringe aan 'n onvergeetlike wildlewe.

Kom ontspan - haal diep asem en geniet die prag van Mvuradona Safari Lodge!
Kontaknommer:078 423 9663
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site