By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Nuy Valley Gastehuis

Die Nuy Valley Gastehuis - deel van die Conradie Familie wynplaas - met sy eie boetiek-wynkelder, is geleë in een van die mooiste valleie van die Kaapse Wynlande op die gewilde Roete 62. 

Hier is slaapplek vir 33 gaste in 12 en-suite kamers met TV, lugversorging en waaiers. Van hulle het balkonne met uitsigte oor die mooi vallei. Met bekostigbare BBP tot Rugsak-reisiger keuses is dit die ideale verblyf vanwaar jy al die aktiwiteite in die Nuyvallei-omgewing kan verken. 

Hulle Gasteplaas is 'n gewilde plek vir sprokiestroues, spanbousessies en konferensies met spesiale afslag vir groepe. 

Nuy Vallei Gastehuis – Vriendelike ‘plattelandse’ diens, asemrowende landskappe en goeie wyn.
Kontaknommer:023 342 1258
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site