By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Premier Hotel The Richards

Premier Hotel The Richards is Richardsbaai se vier-ster baken in die eksklusiewe voorstad Meerensee. The Richards hotel beklee ‘n gunstige ligging tussen goedversorgde tuine en immergroen bome. 

Met ‘n verskeidenheid van honderd vyf-en-dertig gerieflike kamers en suites, sowel as die mees gevorderde konferensiefasiliteite, is The Richards hotel toegerus en ingestel op die gerief en tevredenheid van beide vakansiegangers en sakelui.

Beide The Richards en sy susterhotel langsaan, The Premier Splendid Inn Bayshore, voorsien ‘n voortreflike en rustige verblyf langs die strand, met geriewe soos ‘n topklas restaurant, swembad en spa in ‘n pragtige natuurlike omgewing.

Met sy bewese rekord van eersteklas diens en die hoogste standaarde vir gaste, kan jy by Premier Hotel The Richards altyd staatmaak op vriendelike glimlagte, smaaklike kos en ‘n rustige nagrus.
Kontaknommer:Sentrale Besprekings: 086 111 5555 & The Richards Hotel: 035 753 1111
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site