By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Prestprops Real Estate

Prestprops Real Estate in Boksburg het in 2013 klein begin en met hulle topklas, persoonlike diens uitgebrei tot waar hulle vandag een van die voorste eiendomsagente in Gauteng is. 

Hulle spesialiseer in verkope, verhurings, die bestuur van verhurings asook deeltitel en Huiseienaars-verenigings.  

Met volgehoue uitstekende diens stap hulle altyd die ekstra myl vir hulle kliënte. Prestprops ag direkte bystand en konstante kommunikasie uiters belangrik en probeer ‘n persoonlike band met elke kliënt bou. 

Prestprops Real Estate – die beste diens; die beste sisteme en 24 uur per dag beskikbaarheid vir kliënte.
Adres:Rondebultweg 236, Libradene, Boksburg
Kontaknommer:010 023 1121
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site