By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Duke of Bedford

The Duke of Bedford is ‘n Victoriaanse Boutique hotel, in die dorpie Bedford, in die Oos-Kaapse Karoo middelland. Oor die afgelope 10 jaar is dit gerestoureer tot sy oorspronklike sjarme.

Die 24 kamers het alles wat jy benodig en elkeen is uniek versier met egte, antieke meubels uit die omgewing. 

Daar is ‘n pragtige swembad en gimnasium-geriewe op die perseel en The Duke of Bedford spog ook met ‘n heerlike restaurant en konferensie-fasiliteite. 

Hulle Kapel is perfek vir troues en stylvolle geleenthede.

The Duke of Bedford – ‘n onverwagse juweel in die Karoo se middellande met ‘n Victoriaanse atmosfeer wat jou altyd sal bybly.
Kontaknommer:078 511 9689
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site