By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Village @ Cullinan

“The Village@Cullinan” bestaan uit 55 twee- en drie- slaapkamer-eenhede met dubbel of enkel motorhuise en afdakke. Alle eenhede het ‘n uitsig op die golfbaan en inwoners het toegang tot alle fasiliteite en die klubhuis. Dit bied die mees bekostigbare golfbaanleefstyl in Gauteng. Die rustigheid van die platteland met die stad op jou voorstoep

Die Wooneenhede van “The Village@Cullinan” het volle sekuriteit en toegangsbeheer. Dit dra by tot die rustige atmosfeer.

Dis uiters moderne ontwerpe met nakoming van die SANS 10400 regulasies ten opsigte van energiebesparing en die gebruik van hernubare energiebronne.

Cullinan dorp is alombekend vir sy restaurante en snuisterywinkels wat veral oor naweke druk besig is. Ander fasiliteite sluit in kerke, supermarkte, dokters, apteke, ‘n Spa en goeie skole.

“The Village@Cullinan” – weg van die rumoer en naby genoeg aan alles wat jy mag nodig kry.

www.culinangolfliving.co.za
Kontaknommer:Agente – 063 681 5075
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site