By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

West Coast Hop On Hop Off

Die Weskus is ‘n paradys dwarsdeur die jaar en “West Coast Hop On Hop Off”, bied ongelooflike dagtoere deur die hele gebied, waar jy by die bussie kan op en afklim soos jy wil.

Toerleiers is Weskusmense wat jou bederf met Weskus-kultuur en pret. 

Dit sluit in Perdry, Kayak, “!Khwa ttu” (KWATOE), die ‘West Coast National Park’ en ‘Fossil Park’, waar jy kan stap en bergfiets ry. 

‘n Bootreis op die Bergrivier, “beachbuggy” op die duine by Paternoster, rotstekeninge en die ‘Cradle of Human Culture’ is ook gewild.

West Coast Hop On Hop Off – ‘n outentieke Weskus ervaring met oornagverblyf ook beskikbaar!
Kontaknommer:082 874 5111 / 083 777 0939
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site