By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Biltong Hoekie

In Worcester se Pick-N-Pay Sentrum is die Biltong Hoekie. Hulle kan werklik spog met die beste biltong in die kontrei.

Hier is smullekker bees- en wildsbiltong en droëwors. Dan ook Babbelas biltong, ‘Stix’ en ‘Bacon Bites’. Babbelas biltong is hulle eie unieke resep en jy kan dit nêrens anders kry nie…

Biltong Hoekie – vriendelike diens en topklas selfgemaakte produkte van die beste kwaliteit vleis.
Adres:Porterstraat 36, Worcester
Kontaknommer:023 347 2536
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site