By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Daggaboer padstal

Op die N10 tussen Cradock en Cookhouse is die Daggaboer padstal – ‘n padstal waar jy moet stop. Hulle voorsien sedert 2006 reisigers met omtrent alles.

Hier is wegneem- en aansitetes, Biltong, Droëwors, droë vrugte, gebottelde produkte, koekies, soetgoed, geskenke, klere, bokhaarprodukte en baie spesiale skaapwol pantoffels wat selfs internasionaal op die web verkoop word.

Daggaboer Padstal – “Weg” tydskrif se nommer 1 padstal in Suid-Afrika.
Kontaknommer:087 700 8173
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site