By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Die Bosvelder Pub & Restaurant

Die Bosvelder Pub & Restaurant in Centurion, het die afgelope 24 jaar die harte en smaak van restaurantgangers verower met hulle geïnspireerde liefde vir "boerekos" en kultuur.

Bosvelder Pub & Restaurant – Beesstert, Afval, hoenderpastei en baie meer - of koeksisters en melktert? Hulle pryse is laag en die standaarde hoog.
Kontaknommer:061 318 0493 / 073 237 2888
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site