By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Distillique

Distillique in Hennopspark, Centurion is ‘n vervaardiger en invoerder van top gehalte distilleringsbenodigdhede – vir tuisdistilleerders sowel as die groter kommersiële “Craft” distilleerders, in Suid-Afrika en Internasionaal.

Distillique is bekend vir hulle volledig toegeruste opleidings-area waar hulle al meer as 10 000 studente uit 40 lande opgelei het.

Sedert die begin van die Covid-19 pandemie in 2020, het hulle gou aangepas deur meeste kursusse aanlyn aan te bied. Weens die aanpassing en opgradering, kan Distillique nou heelwat meer studente aanvaar vir opleiding.

Distillique bied ‘n wye reeks gehalteprodukte aan en hulle hulpvaardige personeel staan altyd reg om te help.

Distillique is groot genoeg om in al jou distilleringsbenodighede te voorsien, en klein genoeg om om te gee.
Kontaknommer:012 653 6871
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site