By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Donut World

Donut World is 'n spesialis- doughnutwinkel in Jeffreysbaai op die hoek van Da Gammaweg en Drommedarisstraat. 

As jy 'n soet tand het, is dit nét die plek om te besoek. Behalwe lekker vars doughnuts, bied hulle ook smaaklike slush puppies, pasteie, roomys, koeldrank, koffie, vrugtesap en melkskommels. 

Donut World is onder nuwe bestuur, en die fokus is op puik diens vir 'n uitstekende kliënte-ervaring. 

Die vriendelike personeel by Donut World staan altyd reg om jou met 'n glimlag te bedien.
Kontaknommer:081 370 4250
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site