By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hygienic Slaghuis

Hygienic Slaghuis - al vir 88 jaar deel van die Botha familie – word die afgelope 49 jaar deur Johann Botha besit en bestuur.

Elke kliënt wat hier instap word as ’n “Baie Belangrike Persoon” geag en met sorg bedien.

Hygienic Slaghuis se leuse van: kwaliteit vars vleis en vriendelike diens word ondersteun deur hulle groot verskeidenheid vleissnitte, egte plaaswors, smullekker biltong; geurige droëwors en billike pryse – ‘n absolute moet vir enige vleiskenner.

Maak gerus ‘n draai by  ‘Aqua Vita’ vir verfrissende vars water!
Kontaknommer:013 697 0548
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site