By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Zuidvaal Exotic Jams

Zuidvaal Exotic Jams, maak die beste tuisgemaakte konfyt met eksotiese vars geplukte vrugte. Hulle produkte bevat geen kleurmiddels of kunsmatige preserveermiddels nie en hulle hooffokus is op kwaliteit - sodat elke botteltjie perfek en van die hoogste gehalte is.

Zuidvaal Konfyte is ‘n smaaksensasie soos geen ander. Hulle vlagskip is Nastergalkonfyt, maar hulle maak ook ander konfyte soos appelkoos-, gesnipperde perske-, soet lemoen-, marmalade-, tamatie- en makataankonfyt.

Hulle is een van die eerste en grootse produsente van Nastergal Konfyt met hulle unieke en beproefde manier om die produk te kook. die resep is al deur en deur beproef en vervolmaak. 

Zuidvaal Exotic Jams – 18 jaar se tuiskook-ervaring lewer vir jou net die beste smaaksensasie en kwaliteit.
Kontaknommer:060 518 5061
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site