By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Atlantic Hip And Knee

Atlantic Hip And Knee by die Netcare Blaauwberg Hospitaal in Sunningdale is ‘n ortopediese chirurgie praktyk met ‘n spesiale belangstelling in knie- en heupvervangings en sportbeserings.

Dr. Mark van der Kaag fokus op robot-geassisteerde knie-vervangings en waarborg verbeterde chirurgiese beplanning.
Kontaknommer:021 204 4799
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site