By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Black Orange Luxury Frangrances

Black Orange Luxury Parfuum is ‘n bekostigbare, egte parfuum vir dames en mans, met liefde geskep uit die lemoenbloeisels van Limpopo se Letsitele sitrusvallei.

Dit is ‘n oliegebasseerde parfuum met egte 3.5% ekstrak, wat beteken dat die unieke lentegeur blywend is - ‘n inspirasie tot hernuwing en ‘n nuwe begin.

Black Orange Luxury Parfuum – uitmuntende kwaliteit, bekostigbaar en trots Suid-Afrikaans.
Kontaknommer:Karin van Rooyen: 082 929 9356 en Inge Scherman: 084 404 4041
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site