By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CSN

Nie net is CSN die wêreldleiers in drastiese gewigverlies en diabetes-remissie nie, maar die effektiwiteit en veiligheid van die Program is ook bewys in 'n kliniese studie wat in die World Journal of Diabetes gepubliseer is. 

Verloor 5-10% van jou huidige liggaamsmassa in die 10 dae detoks-tydperk, sonder oefening of hongerpyne.

 Vir diegene wat die bystand van 'n groep mense verkies om weg te spring met hul gewigverlies reis, bied CSN Vet Verlies wegbreke en vakansies aan, onder leiding van ons kinderkinetikus, Carla Van Vuuren. 

Dit word gehou by die beeldskone Mount Sheba, sowel as by die All Seasons Boutique Hotel in Pretoria.

CSN is die oplossing tot jou gewigverlies-stryd. 

Ons behandel die OORSAAK van jou gewig, en nie die SIMPTOME soos die mediese en farmaseutiese industriëe doen nie.

Bekom dié wonderproduk vandag deur ons webtuiste en facebookblad te besoek. Ons inbelsentrum is oop 365 dae van die jaar!
Tipe Besigheid:Dieetprogram
Kontaknommer:087 365 7276
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site