By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dr Dylan Joseph

Dr Dylan Joseph is ‘n oftalmiese chirurg in Knysna wat toegewyd is aan laser-sigkorreksie, katarakchirurgie en refraktiewe katarakchirurgie.

Dr Joseph se praktyk gebruik laser-chirurgie wat jou bril, leesbril of kontaklense uitskakel, óf jou afhanklikheid van die hulpmiddele in die meederheid van gevalle, soveel as moontlik verminder.

Dr Joseph het twee jaar spesialis-opleiding in laservisie korreksie gedoen.

Omdat hy glo dat sig ons kosbaarste sintuig is, is hy daartoe verbind om sy pasiënte beheer te gee van sy of haar eie sig. As jy nie kontaklense of brille wil dra nie, kan ons in omtrent 92% van gevalle iets doen om jou vry te stel. 

Hier word lig eerder as lemme gebruik – mense voel geen pyn tydens die operasie en visie-herstel is gewoonlik baie vining. 

By Dr Joseph se laser-sigherstel-suite gaan lasertegnologie gepaard met ‘n unieke behandelingsplan vir elke individu.
Kontaknommer:044 150 0085
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site