By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Life Hilton Private Hospital

Life Hilton Privaat Hospitaal - deel van die Life Healthcare groep is toegewyd aan die waardes van LEWE, dus welstand en lewensgehalte; GESONDHEID met kliniese uitnemendheid in wêreldklas fasiliteite en SORG wat insluit kwaliteit diens, respek en empatie vir persone in hulle sorg. 

Die 106-bed hospitaal bied onkologie; nefrologie; algemene chirurgie; omvattende ortopediese dienste; interne medisyne; ginekologie asook obstetrie; paediatrie; ‘n intensiewe sorg eenheid asook ‘n 24-uur noodeenheid vir mediese noodgevalle.

Internasionale infeksie voorkomings-standaarde verseker pasiënte en besoekers van gemoedsrus. Hulle spesialiste is belangrike vennote in hul strewe na kliniese uitnemendheid en pasientgesentreërde sorg.

Life Hilton Privaat Hospitaal – making life better.
Kontaknommer:033 329 5600
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site