By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Lombard Verster Pheiffer Oogkundiges

Lombard Verster Pheiffer Oogkundiges in Boksburg, is een van die oudste praktyke in die Oos-Rand met meer as 80 jaar agter die rug.

Hulle is ingeteken by alle mediese fondse en doen oogtoetse vir volwassenes en kinders, Bestuurslisensie-oogtoetse, Kontaklense, Voorgeskrewe sonbrille en natuurlik gewone brille. 

Die groot voordeel is hulle eie Laboratorium waar hulle self lense sny en jou wagtyd spaar.

Dié bekende Afrikaanse praktyk streef daarna om lang verhoudings met pasiënte en hul families te bou, verskaf uitstekende nasorg en help enigetyd met oogsorg. 

Lombard Verster Pheiffer Oogkundiges – oop 7 dae ‘n week 365 dae ‘n jaar.
Kontaknommer:011 894 3652 / 6459
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site