By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Olivelli

Olivelli, in Northcliff en Centurion, het al duisende bruide pragtig gemaak vir hulle groot dag met rokke van hoogstaande kwaliteit en uitmuntende vakmanskap.

Hier kry jy net die beste persoonlike diens want elke bruid is vir hulle spesiaal. 

Hulle het ‘n verskeidenheid rokke vir elke liggaamstipe en trougeleentheid. 

Met Olivelli se aandag aan detail stap niemand uit met ‘n rok wat nie perfek pas nie.
Kontaknommer:Northcliff: 082 852 6285 / Centurion: 072 606 1915
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site