By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Photo Factory Venue

Photo Factory Venue in Boksburg is ‘n plek waar daar herinneringe gemaak word van spesiale geleenthede.

Die omgewing is veilig en privaat. Hulle het Desember 2020 oopgemaak met die oog daarop om vir fotograwe en videograwe ‘n venue te bied met verskillende areas en agtergronde vir topklas produksies, hetsy foto’s, videos, musiekvideos, advertensies, filmstelle, troeteldierfoto’s, portefeuljes en model-fotografie. 

Photo Factory hou ook foto- en video-opleidingsessies vir almal – van beginners, tot spesialiste in hulle gebiede wat net wil opskerp. 

Photo Factory Venue – Hulle is oop volgens jou behoeftes met vriendelike professionele diens en geriewe om jou, as kunstenaar, se diens maklik en ‘n plesier te maak.
Kontaknommer:079 498 8657
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site