ontbytSAKE is ’n trotse mediavennoot van Platter’s South African Wine Guide 2027
ontbytSAKE is ’n trotse mediavennoot van Platter’s South African Wine Guide 2027
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is veel meer as net wyn - dit is mense, entrepreneurskap, ondernemings, passie en ’n trotse erfenis wat oor meer as 46 jaar ontwikkel het.
Ons Mense. Ons Besighede. Ons Trots.
Platter’s South African Wine Guide dokumenteer sedert 1980 die ontwikkeling, groei en uitnemendheid van Suid-Afrika se wynbedryf. Die 2027-uitgawe, saam met die bekendstelling van ’n besonderse vierjaar-versamelaarsreeks (2027–2030), lui ’n opwindende nuwe hoofstuk vir hierdie ikoniese publikasie in.
Die reeks bied wynliefhebbers en versamelaars die geleentheid om oor vier uitgawes heen deel te wees van ’n unieke viering van Suid-Afrikaanse wyn, sy mense en sy erfenis.
Ontdek meer oor die jongste nuus en opwindende verwikkelinge rondom hierdie ikoniese publikasie.
Lees die volledige persverklaring.
KLIEK HIER: https://drive.google.com/file/d/1zmsp2myvDh5-qvxc0Hor8hX0f4M-P2lr/view?usp=sharing
soortgelykeARTIKELS
Soortgelyke artikels wat jy dalk weet will lees