Ons gesels met ’n kundige in die finansiële sektor oor korttermyn- en lewensversekering, aftree- en boedelbeplanning sowel as die opstel van testamente en raad oor beleggings.
Ons gesels met ’n kundige in die finansiële sektor oor korttermyn- en lewensversekering, aftree- en boedelbeplanning sowel as die opstel van testamente en raad oor beleggings.
In finansiëleSAKE gesels Dawie Roodt met Willem Basson, Nasionale Hoof van Besigheidsontwikkeling by die Efficient Groep.
stel voor
Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2026