ONVDJ banier
25 Jaar Ontbytsake

fliektydSake

Leon van Nierop gesels oor die nuutste flieks op die Silwerdoek en bespreek ook reekse en dokumentêrs wat op ander platforms te sien is.

fliektydSAKE | Leon van Nierop

In fliektydSAKE gesels Leon van Nierop oor die film, "Protector," waarin 'n meisie (taaier as 'n ratel en kwaaier as 'n kobra), skiet en skop! Slegs op DStv Catch-Up.

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se fliektydSAKE ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late