ontbytSAKE

kuierSake

Ons kuier saam met beroemdes, berugtes, sangers, akteurs, sportsterre, sakepersone, skrywers en almal wat ’n lekker storie het om te vertel.

kuierSAKE met Dricus du Plessis & Vasti Spiller

Dawie, Charlene en Leon gesels met ons valentynspaartjie, die nuwe UFC Wêreldkampieon, Dricus 'Stillknocks' du Plessis, en sy geliefde, die pragtige Vasti Spiller.

Saam vier ons nie net Dricus se ongelooflike oorwinning vir Suid-Afrika nie, maar ook die liefde. 

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se kuierSAKE ander sake beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE mee besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late