landbouSake

Anika de Beer gesels met landboukundiges van regoor Suid-Afrika oor belangrike nuus of raad vir boere en enige iemand wat in die landbousektor handel dryf.

landbouSAKE | 1 Februarie 2025

In landbouSAKE kyk ons na Laeveld Agrochem se insetsel waar Jannie Nieuwoudt oor die mango-bedryf gesels. Hy vertel vir ons 'n bietjie meer oor sy boerdery.

Kyk saam met ontbytSAKE hoe vandag se landbouSAKE ander SAKE beinvloed.

Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.

onsGEMEENSKAP

Bly op hoogte van ons doen en late