Ons projekbestuurders is altyd aan die werk regoor die land en hier kan jy uitvind waar hulle tans werk of aan watter tema hulle werk.
Stel jy belang om jou besigheid op OntbytSAKE te adviteer? Praat met een van ons projekbestuurders vandag.

Sy nooi dus enige onderneming of instansie wat hierby betrokke is, van babahuise, kleuterskole, laerskole en hoërskole tot naskool-sentrums, tersiëre instansies, Colleges, technikons en Universiteite om haar te skakel en die land te wys wat julle doen.
Dit word op 2 September uitgesaai.
Vind meer uit oor ander SAKE en sien waarmee ontbytSAKE besig is.
Argiewe
Episode ontbytSAKE | 7 September '24
Episode 31 Augustus '24
Episode 1148
stel voor
As jy 'n aanhanger is van ons land se kampioen MMA-vegter, Dricus "Stillknocks" du Plessis, dan moet jy die ontbytSAKE episode kyk! Ons het saam met hom gekuier en het vir julle die 'mens' agter die geharde vegter wys.
Op 2 September het ons gesels oor alles wat lekker en goed is in ons land... 😁
Ons gas was die Good Things Guy, Brent Lindeque en sy aansteeklike optimisme en energie kan ons almal net goed doen.
ontbytSAKE het 1 Jullie saam met die gewilde aanbieder en voormalige Protea Netbalspeler, Vanes-Mari du Toit gekuier en ons het ingeloer by besighede in die omgewing van Middelburg en Emalahleni in Mpumalanga.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2024