Ons sjef, Corli Prinsloo, wys ons hoe om maklike geregte te maak met ’n lekker kinkel van haar eie om die dis net daardie ekstra lekkerte te gee om jou gesin en gaste mee te bederf. Kry die resepte hier.
Ons sjef, Corli Prinsloo, wys ons hoe om maklike geregte te maak met ’n lekker kinkel van haar eie om die dis net daardie ekstra lekkerte te gee om jou gesin en gaste mee te bederf. Kry die resepte hier.
6 maande gelede
Kook/Bak Tyd: 45 minute
Voorbereiding Tyd: 10 mute
Genoeg vir 4 mense.
Hoender:
500 g hoenderfilette
1 k Kellogg’s pap of broodkrummels
1 ½ k versoete klappervlokkies
1 t knoffelsout of knoffelpoeier
½ t sout + sout vir hoender
¼ t gerookte paprika
⅛ t rooipeperpoeier
½ k meel
2 eiers geklits
¼ tot ½ k klapperolie
Pina Kolade Doopsous:
1 k kondensmelk
1 k vars pynappel in blokkies gesny
Knippie sout
5 ml vars suurlemoensap
Vrugteslaai:
(hoeveelhede na smaak)
Mango, in repies gesny
Pynappel in driehoekies of blokkies gesnsy
Granaatpitte
Klapperstukke, vars of gedroog
Italiaanse pietersielie vir garnering
Pina Kolade skemerkelkie:
(hoeveelhede na smaak)
Ys
Rum
Vanielje roomys
Klapperroom of gewone room
Vars pynappelsap
Gooi als in ‘n versapper en meng tot romerig en glad
Versiering:
kersies
pynappel
Gooi in mooi skemerkelkieglas
stel voor
As jy 'n aanhanger is van ons land se kampioen MMA-vegter, Dricus "Stillknocks" du Plessis, dan moet jy die ontbytSAKE episode kyk! Ons het saam met hom gekuier en het vir julle die 'mens' agter die geharde vegter wys.
Op 2 September het ons gesels oor alles wat lekker en goed is in ons land... 😁
Ons gas was die Good Things Guy, Brent Lindeque en sy aansteeklike optimisme en energie kan ons almal net goed doen.
ontbytSAKE het 1 Jullie saam met die gewilde aanbieder en voormalige Protea Netbalspeler, Vanes-Mari du Toit gekuier en ons het ingeloer by besighede in die omgewing van Middelburg en Emalahleni in Mpumalanga.
Bly op hoogte van ons doen en late
© 2024